Twee in die tuin

As ons onder die peperboom sit
Hoop ek ons kan baie praat
En diep asemhaal

As ons sit met daai roostuin voor ons tone
Hoop ek ons kan die stilte lank laat bly
Sonder haas

As die glasogies verby hop
Hoop ek jou glimlag is sag
En jou hart rustig

Ek voel jou wese pols deur my
En jy ken my innerlike kind
Ek hoop jy is tevrede
Ek hoop jy is trots
Ek hoop jy voel geliefd

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s