Skip stuur

April 2017

Alles is nie pluis in die hoofkwartier.

Dis verwarring en wrywing.

Dis twis en amper-waansin.

Altyd.

 

Dis die wilde queen wat die skip stuur,

Sy stel die visier en tuur,

met ‘n passie en ‘n honger.

Sy blaf begeertes en stel eise.

Sy maak almal benoud.

Sy sit ongeduldig terug.

 

Dis die kalm crew wat die roeiwerk doen.

Hulle kies nie die bestemming nie,

maar hulle doen die voetwerk.

Hulle stap die pad.

Hulle hou die water uit.

Hulle stook die stoof.

 

Simbiose.

Ying en Yang.

Balanseer en stuur.

Dit is die reis.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s