Twee in die tuin

As ons onder die peperboom sit Hoop ek ons kan baie praat En diep asemhaal As ons sit met daai roostuin voor ons tone Hoop ek ons kan die stilte lank laat bly Sonder haas As die glasogies verby hop Hoop ek jou glimlag is sag En jou hart rustig Ek voel jou wese pols … Continue reading Twee in die tuin

Advertisements

To be human

Some days you run out the door Breathe the world in with big gulps Fix it all, feel it all And go to bed with a smile in your heart Some days you need earphones and hoods You need to walk slowly, breathe deeply Chew very carefully before you swallow And go to bed in … Continue reading To be human